Allene Ray

Allene Ray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1901-01-02)2 Januarie 1901
Sterfte 5 Mei 1979 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Allene Ray (2 Januarie 1901 – 5 Mei 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Green Archer (1925), The House Without a Key (1926), Snowed In (1926), en The Phantom (1931).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy